2L Boerseep gel poeier

R30.00

Meng poeier met 2L kookwater en laat afkoel. Boerseep gel kan gebruik word om enige iets mee te was, van wasgoed tot skottelgoed. Baie goeie vlek verwyderaar

Category:
0
Would love your thoughts, please comment.x
()
x